Georges Danton | |
Georges-Jacques Danton. Musée Carnavalet, Parys | |
Lid van die Komitee van Openbare Veiligheid
| |
Ampstermyn 6 April 1793 – 10 Julie 1793 | |
Voorafgegaan deur | Kantoor geskep |
---|---|
Ministerie van Justisie
| |
Ampstermyn 10 Augustus 1792 – 9 Oktober 1792 | |
Voorafgegaan deur | Étienne Dejoly |
Opgevolg deur | Dominique Joseph Garat |
23ste President van die Nasionale Konvensie
| |
Ampstermyn 25 Julie 1793 – 8 Augustus 1793 | |
Voorafgegaan deur | Jean Bon Saint-André |
Opgevolg deur | Marie-Jean Hérault de Séchelles |
Lid van die Nasionale Konvensie
| |
Ampstermyn 20 September 1792 – 5 April 1794 | |
President van die Komitee vir Openbare Veiligheid
| |
Ampstermyn 6 April 1793 – 10 Julie 1793 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Arcis-sur-Aube, Koninkryk van Frankryk | 26 Oktober 1759
Sterf | 5 April 1794 (ouderdom 34) Parys, Eerste Franse Republiek |
Nasionaliteit | Frans |
Politieke party | Cordeliers Klub (1790–1791) Jakobynse Klub[1] (1791–1794) |
Ouers | Jacques Danton en Mary Camus |
Eggenoot/-note | Antoinette Gabrielle Charpentier (trou 1787; haar oorlye 1793) Louise Sébastienne Gély (trou 1793) |
Kind(ers) | 3 |
Handtekening |
George Jacques Danton (Frans: [ʒɔʁʒ dɑ̃tɔ̃]; 26 Oktober 1759 - 5 April 1794) was 'n leidende figuur tydens die vroeë stadiums van die Franse Revolusie, en veral bekend as die eerste president van die Komitee vir Openbare Veiligheid. Danton se rol in die aanvang van die rewolusie word betwis; baie historici beskryf hom as "die hoofmag in die omverwerping van die Ancien Régime en die stigting van die Eerste Franse Republiek".[1]Hy sterf uiteindelik op die guillotine na beskuldigings dat hy toegeeflik opgetree het teenoor die vyande van die Revolusie.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search